NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
La Nina toestande ontwikkel nou

La Nina toestande ontwikkel nou

geplaas op 15:44 (GMT+2) Do., 23 Nov. 2017

Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied.

La Nina toestande ontwikkel nou

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou

Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied.

Huidige toestande

Somergraanproduksietoestande het verswak in November as gevolg van swakker as verwagte reënval, baie lae temperature en warm en winderige toestande. Ryp en koue skade het voorgekom op sommige somergraanaanplantings, veral op sojabone in die Oos-Vrystaat en Hoëveld.  Die plantvenster vir sojabone het in baie gevalle reeds verstryk in die oostelike produksiegebiede.

Kliek op skakel om verder te lees:  http://www.proagri.co.za/la-nina-toestande-ontwikkel-nou/ 


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer