Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,581 miljoen ton, wat 4,5% of 74 000 ton minder is as die vorige skatting van 1,655 miljoen ton, hoofsaaklik omdat die grootste koringproduserende provinsie, naamlik die Wes-Kaap, droogte ervaar. Die oppervlakteskatting vir koring is 491 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,22 t/ha is.
Om verder te lees, kliek op skakel: http://www.proagri.co.za/verwagte-produksie-vir-koring-45-minder-vorige-skatting/