NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
OVK Braaidagveiling

OVK Braaidagveiling

geplaas op 16:06 (GMT+2) Do., 27 Sep. 2018

Op Maandag die 24ste September het die Tomis span die OVK Braaidag veiling bygewoon. Die veiling word gehou net buite Piketberg, langs die Kaap Agri silos.

Op Maandag die 24ste September het die Tomis span die OVK Braaidag veiling bygewoon. Die veiling word gehou net buite Piketberg, langs die Kaap Agri silos. Die veiling, wat ’n jaarlikse instelling is, sorg vir groot opwinding onder die Piketberg boeregemeenskap. Boere, agente en kopers kom bymekaar om skaap te koop… en so bietjie ons land se erfenis met ’n vuurtjie en heerlike braaivleis te vier!

Om verder te lees, kliek op volgende skakel

https://tomisabattoir.wordpress.com/2018/09/27/ovk-braaidag-veiling/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer