NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
In die veld saam met OVK/CMW

In die veld saam met OVK/CMW

geplaas op 16:29 (GMT+2) Ma., 22 Okt. 2018

Die OVK-groep streef deurentyd na die uitbreiding en verbetering van sy dienste, is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede, en lewer ’n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte.

In die veld saam met OVK/CMW

Die OVK-groep streef deurentyd na die uitbreiding en verbetering van sy dienste, is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede, en lewer ’n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte.

Hannes Terblanche, ’n produsent wat al lank met OVK sake doen, glo daaraan om “buite die boks” te dink om goeie resultate en opbrengste te verseker. Hy boer op verskeie plase tussen Oudtshoorn en De Rust met volstruise, beeste, skape, bokke, wild, lusern, kleingraan, mielies en groentesaad. Hy is ook tans betrokke by projekte in agri-toerisme, wat plaaslike werkskepping bevorder.

Om verder te lees, kliek op skakel:  https://www.agriorbit.com/in-die-veld-saam-met-ovk-cmw/?fbclid=IwAR1FMq2M_jmaX7_nDC9G30kZPTtPk_A-H_GdVAEWmZTjG2pdFTfX5y_Ezsg


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer