NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Graaff-Reinet Angora Veldram Veiling

Graaff-Reinet Angora Veldram Veiling

geplaas op 14:36 (GMT+2) Vr., 01 Feb. 2019

OVK het op 31 Januarie die Graaff-Reinet Angora Veldram-veiling aangebied.

OVK het op 31 Januarie die Graaff-Reinet Angora Veldram-veiling aangebied.  Die duurste ram is vir 'n bedrag van R37 000 deur Jannie Lategan aan David Short, Lloyd Short, Gary en Donna Hobson verkoop. Gemiddelde rampryse was as volg: 

Stoet:  R16 800

Geselekteerde kudde:  R7 800

Kudde:  R5 000


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2019
OVK Nuus Maart 2019
Adverteer Hier Lees Meer