NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Nuwe wolprys hoogtepunt

Nuwe wolprys hoogtepunt

geplaas op 11:17 (GMT+2) Vr., 22 Feb. 2019

BP Greyling van Wakkerstroom het tydens die Wolveiling op 13 Februarie 2019 die hoogste prys, naamlik R200/kg vir 'n AFF-lyn van 17.5 mikron en 72% skoonopbrengs, behaal.

BP Greyling van Wakkerstroom het tydens die Wolveiling op 13 Februarie 2019 die hoogste prys, naamlik R200/kg vir 'n AFF-lyn van 17.5 mikron en 72% skoonopbrengs, behaal.  Hierdie is nie 'n algemene prys wat behaal word nie en wens OVK vir BP en Ghini Greyling geluk met hierdie prestasie.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2019
OVK Nuus Maart 2019
Adverteer Hier Lees Meer