NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Pentagon Merino Veiling

Pentagon Merino Veiling

geplaas op 12:09 (GMT+2) Vr., 22 Feb. 2019

OVK het saam met Pentagon Merino's hul 11de Produksieveiling op 20 Februarie 2019 op die plaas Saaifontein (Hanover) aangebied.

OVK het saam met Pentagon Merino's hul 11de Produksieveiling op 20 Februarie 2019 op die plaas Saaifontein (Hanover) aangebied.  'n Gemiddelde prys van R1 450 is vir ooilammers behaal.  Hammellammers het 'n gemiddelde prys van R1 350 behaal.  Die duurste ram is aan Jannie Olivier van Victoria-Wes vir 'n prys van R36 000 verkoop. Op die foto is Tertius Marais (agter) wat die afslaer was.  Van links na regs Jannie Olivier (koper), Oubaas van Heerden (verkoper) en Francois Viljoen (OVK).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2019
OVK Nuus Maart 2019
Adverteer Hier Lees Meer