NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
La'Vie SAVM Stoet Veiling

La'Vie SAVM Stoet Veiling

geplaas op 16:53 (GMT+2) Vr., 22 Feb. 2019

OVK het saam met La'Vie SAVM Stoet hul 7de Produksieveiling op 19 Februarie 2019 aangebied.

OVK het saam met La'Vie SAVM Stoet hul 7de Produksieveiling op 19 Februarie 2019 aangebied.  Die veiling het op die plaas Dwars-In-Die-Weg (tussen Standerton en Bethal) plaasgevind.  35 Ramme teen 'n gemiddelde prys van R8 650 is verkoop.  Op die foto is die ram wat die hoogste prys behaal het, R16 000.Op die foto is Sandra van der Linde (koper), PM Swart (OVK, afslaer), Wouter Theron en sy dogtertjie Delene (verkoper), Zander van der Linde (koper) en July Khobeka (OVK).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer