NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Westend Landgoed 12de Produksieveiling

Westend Landgoed 12de Produksieveiling

geplaas op 11:25 (GMT+2) Do., 07 Mrt. 2019

Westend Landgoed, in samewerking met OVK, het 'n geslaagde 12de Produksieveiling van Drakensberger beeste en Merino skape aangebied. Die veiling het op 6 Maart 2019 op die Westend Landgoed, buite Morgenzon plaasgevind.

 110 Dragtige koeie is teen 'n gemiddelde prys van R14 840 verkoop, hoogste prys is toegeslaan op 'n groep van 10 vir R15 500.

 55 Dragtige verse is teen 'n gemiddelde prys van R14 277.27 verkoop, hoogste prys R15 000.

 122 (3 in 1) koeie en kalwers is vir gemiddeld van R18 790.98 verkoop, hoogste prys R19 500.

 JW van Niekerk & Seuns van Amersfoort en BST Boerdery van Ermelo was die grootste kopers tydens die Drakensbergerveiling.

 Die dragtige Merino ooie is teen 'n gemiddelde prys van R2 650 verkoop.

 100% Verkope van aanbod po veiling.

 Afslaer:  PM Swart

Deel met vriende    

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer