NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Sarwipi Beef- en Meatmaster Veiling

Sarwipi Beef- en Meatmaster Veiling

geplaas op 15:46 (GMT+2) Vr., 12 Apr. 2019

Sarwipi Beef- en Meatmaster het op 10 April 'n rekord veiling aangebied!

Sarwipi Beef- en Meatmaster het op 10 April 'n rekord veiling aangebied!

 100 Koeie met kalwers het 'n gemiddelde prys van R34 510 behaal, duurste koei en kalf 'n prys van R100 000 behaal het.

 58 Dragtige verse, gemiddelde prys van R29 431 behaal.

 92 Dragtige koeie behaal 'n gemiddelde prys van R28 684.

 30 Oop verse, gemiddelde prys van R18 000....

 11 Dragtige kommersiële verse het 'n gemiddelde prys van R18 600.

 Duurste ram word vir R19 000 verkoop en duurste ooi word vir R11 000 verkoop.  

 Johan van der Nest was die afslaer.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2019
OVK Nuus Maart 2019
Adverteer Hier Lees Meer