NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Elite Dormer Veiling:  Veilingsuitslag

Elite Dormer Veiling: Veilingsuitslag

geplaas op 12:00 (GMT+2) Ma., 19 Aug. 2019

Elite Dormers, onder leiding van Charles Jordaan en JP Potgieter, asook Eric Cloete van Sanctuary Dormer as gasverkoper het 'n geslaagde veiling op 17 Augustus by Bloemfontein se Skougronde aangebied.

Elite Dormers, onder leiding van Charles Jordaan en JP Potgieter, asook Eric Cloete van Sanctuary Dormer as gasverkoper het 'n geslaagde veiling op 17 Augustus by Bloemfontein se Skougronde aangebied.

Dertig (30) ramme was onder die hammer en 'n gemiddelde prys van R8 758.62 is behaal.  Die bod van R24 000 is op Mornay Verster van Ladybrand toegeslaan.  Dit was die hoogste prys vir 'n ram.

Verder is 130 dragtige ooie vir 'n gemiddelde prys van R2 958 verkoop.  

Die afslaer tydens die veiling was PM Swart van OVK.

Foto:  PM Swart (afslaer), JP Potgieter (verkoper, Welpic Dormers), Koos Louw (OVK), Paul van Biljon (OVK), Mornay Verster (koper, Le Roc), Kent Flanagine (Le Roc) en Sibusiso Dayimani (vashouer)


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2019
OVK Nuus Junie 2019
Adverteer Hier Lees Meer