NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Strauss & Vermaak SAVM Produksieveiling

Strauss & Vermaak SAVM Produksieveiling

geplaas op 18:30 (GMT+2) Di., 10 Sep. 2019

Dawie Strauss en Hennie Vermaak het 'n baie geslaagde SAVM Produksieveiling op 5 September buite Clocolan aangebied.

Dawie Strauss en Hennie Vermaak het 'n baie geslaagde SAVM Produksieveiling op 5 September buite Clocolan aangebied.

Quentin de Bruyn en Karel van Niekerk het met die top ramme vir 'n prys van R10 500 elk weggestap. 52 Ramme was onder die hammer en gemiddelde prys van R8 000 is behaal.

Foto: PM Swart (OVK, afslaer), Rassie Erasmus (OVK), Karel van Niekerk (koper), Dawie Strauss (verkoper), Quentin de Bruyn (koper), Hennie Vermaak (verkoper), JT Fourie (OVK).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2019
OVK Nuus Junie 2019
Adverteer Hier Lees Meer