Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1707

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1707

geplaas op 07:49 (GMT+2) Wo., 07 Jun. 2017

ERMENEGILDO ZEGNA COMPETITION Van Hasselt Farming CC, Prince Albert R 896.00/kg WORLD RECORD

Die negatiewe resultate van die laastesybokhaarveiling van die 2017 somer verkoopsseisoen is oordonder deur die opgewondenheid van ‘n nuwe wêreldrekordprys behaal. Die trotse verkopers was Gay en Jordi van Hasselt van Van Hasselt Farms, Prins Albert. Die rekordprysvan R896.00/kg was betaal deur Stucken & Company, met sterk kompetisie deur SAMIL kopershuis, die tweede beste bod op die beste 3 bale. Hierdie bale het almal gekwalifiseer vir die Ermenegildo Zegna kompetisie vir die beste baal sybokhaar ter wêreld! Die res van die mark het ‘n skerp afwaartse kurwe gevolg, veroorsaak deur ‘n klompie faktore. Hiervan het ‘n skerp lopie van die Rand teenoor die VSA$ van plus minus 3% ‘n groot rol gespeel. Die kompetisie tussen kopershuise het egter teleurgestel.en het ‘n groot bydraende rol gespeel.

The negative results of the last mohair sale of the 2017 summer selling season was overshadowed by the new worldrecord price for summer kids. The proud sellers were Gay and Jordi van Hasselt from Van Hasselt Farming, Prince Albert. The record price of R896.00/kg was paid by Stucken & Company, with fierce competition from SAMIL, the second highest bidder on the top three bales. These bales all qualified for the Ermenegildo Zegna competition for the best bale of mohair in the world! The rest of the market experienced quite a sharp downturn in price, caused by several factors, including the strong run of the Rand against the USA$ of about 3%. The competition between buyers were also lacking and quite disappointing. 

 

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1805...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1804...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer