Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR08

WOL KAT / WOOL CAT CR08

geplaas op 15:46 (GMT+2) Do., 12 Okt. 2017

Die hoogste prys van R179.90/kg, is behaal deur SMUTS en DE KOCK, Prince Albert vir 1 BMY lot van 16.6 gekoop deur TIANYU. The highest price of R179.90/kg, was achieved by SMUTS and DE KOCK of Prince Albert for a BMY lot of 16.6u puchased by TIANYU.

Die wolmark stoomroller steeds voort! Die prys vir wol van beide 18,7mikron en 19 mikron het met 3% gestyg,  terwyl wol van 19,5 tot 21,5 mikron ook 2% duurder was. 'n Beperkte aanbod  22 - 23 mikron wol het met 'n reuse 5 % gestyg. Die kompetisie op die veiling was puik en sowat 99%van die geheel-aanbod is van die hand gesit. Die Rand/USDollar wisselkoers het eweneens stu-krag aan die mark verleen.

The wool-market remains on a trot! The price for wool of both 18,7 micron and 19 micron gained 3%, while wool of 19,5-21,5 micron also traded 2% higher. A limited offering of 22-23micron sold for as much as 5% higher. The competition on the auction was excellent, seeing just about 99% of the offering sold. The Rand/USDollarexchange rate also contributed to these gains.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR034...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer