Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR13

WOL KAT / WOOL CAT CR13

geplaas op 14:53 (GMT+2) Vr., 17 Nov. 2017

hoogste wolprys vandag vir1 baal BH van 17.6mikron - R201.00.van Hampton Farms CC, Cathcart. Koper was New England. Highest price on today`s sale achieved by Hampton Farms CC of Cathcart - 1 bale BH- 17.6 micron for R201.00 purchased by New England

Die wolmark het weer eens 'n puik dag beleef, tot groot mate te danke aan die Rand wat steeds verswak. Wat egter meer positief is, is die goeie styging vandeesweek van die Australiese wolmark. Die nasional eindikator staan tans op R197.43/kg vir skoon wol. Dit het op vandag se veiling met 1.3% gestyg,  Die prys vir 18,7mikron en fyner het met 1.4% verbeter, terwyl 19-20mikron wol 'n styging van 0.9% gehaal het en 21mikron ook 0.4% beter daaraan toe was. Wol van 22mikron en sterker het teen onveranderde pryse verhandel. Die uitstekende aanvraag vir fynwol het eweneens bygedra tot 'n prysstyging van soveel as 7% vir medium-lengte wol van 19mikron en fyner. Van die geheel aanbod is sowat 99% van die hand gesit

The wool-market once again had a field day, largely due to the weakening Rand. What was more positive, however, was the excellent increase of the Australian market-price this week. The national indicatorin crease to R197.43/kg for clean wool. The price for18,7micron wool and finer increased by 1.4%, while 19-20micron gained 0.9% and 21micron also improved by 0.4% .The price for wool of 22micron and stronger traded at unchanged prices. The excellent demand for fine-wool also contributed to a price increase of as much as 7% for medium-length wool19micron and finer.Of the total offering some 99% was traded.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR022...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1801...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR021...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR20...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR19...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR18...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR17...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR16...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer