Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR0914

WOL KAT / WOOL CAT CR0914

geplaas op 15:59 (GMT+2) Do., 23 Nov. 2017

Wolmark sak ietwat terug t w a die sterker Rand/USDollar wisselkoers, maar ook 'n effens goedkoper Australiese mark. Woolmarket traded slightly lower because of the stronger Rand/USDollar exchange rate, and also due to weaker Aust market.

Die wolmark is met 'n gemiddeld van 2.6% laer en die markaanwyser staan tans op R192,35 per kilogram skoonwol.  Langwol van 18,7mikron en fyner het teen sowat 5% teruggesak, 19-21mikron was tussen 2 en 3% laer, terwyl 21-23mikron ook met 2% gedaal het. Alle mediumlengte wol het egter teen onveranderde pryse verhandel. Die kompetisie onder al die wolkopers was goed en sowat 99% van die aanbod is van die hand gesit.  

Die hoogste prys vir OVK vandeesweek was R171/kg en is behaal deur beide BP Greyling van Wakkerstroom vir 'n lot BFFY van 16mikron wat gekoop is deur Segard Masurel en JH le Roux van Montagu vir 'n CL lot van 16.8mikron wat gekoop is deur Lempriere . Ons gelukwense aan beide produsente!   

The woolmarket was down by an average of 2.6% and the market indicator currently stands at R192,35 per kilogram clean-wool. Long-wool of 8,7micron and finer shed some 5%, while19-21micron was down between 2 and 3% and 21-23micron also traded 2% cheaper.In contrast all medium-length wool sold at unchanged prices. The competition among the wool-buyers remains positive, seeing just about 99% of the offering sold. 

The highest price for OVK this week was R171/kg and was achieved by by both BP Greyling of Wakkerstroom for a lot BFFY of 16micron which was bought by  Segard Masurel and JH le Roux of Montagu for a CLlot of 16,8micron bought by Lempriere.  Our congratulations to bothproducers!  


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1805...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1804...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer