Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR15

WOL KAT / WOOL CAT CR15

geplaas op 15:39 (GMT+2) Do., 30 Nov. 2017

Hoogste prys was R200.20/kg en is behaal deur Faskally Farms, Barkly-Oos vir 'n lot BFFH van 15.8mikron gekoop deur Modiano Highest price was R200.20/kg.It was achieved by Faskally Farms, Barkly East for a lot BFFH of 15.8micron purched by Modiano.

Op die tweede laaste veiling van die seisoen was pryse onder druk. Dit moet toegeskryf word, eerstens aan die sterker Rand/USDollar wisselkoers, maar ook as 'n gevolg van die groter volumes wol wat onder die hamer gekom het. Nogtans bly die kompetisie onder die kopers uitstekend, ofskoon vanaf 'n laer basis, en sowat 98% van die aanbod is van die hand gesit.  Die pryse vir lang en medium wol van 18,7mikron en fyner was sowat 2% goedkoper, terwyl 19-21mikron met 4% gedaal het en wol van 22-24mikron eweneens  2,5 - 3% laer geprys was. 

On the second last sale of the season wool-prices were under pressure. This due to the stronger Rand/USDollar exchange rate, but also as a result of the bigger volumes of wool that came under the hammer.Competition among the buyers nevertheless remains firm, although from a lowerbase. Some 98% of the offering was sold. The prices for long and medium wool of 18,7micron and finer were down by 2%, while 19-21micron shed 4% and wool of 22-24micron also sold for 2,5 - 3% cheaper. 


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR022...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1801...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR021...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR20...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR19...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR18...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR17...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR16...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer