Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR17

WOL KAT / WOOL CAT CR17

geplaas op 15:10 (GMT+2) Do., 07 Des. 2017

Met die eerste veiling van 2018 agter die rug lyk vooruitsigte baie belowend. With the first auction of 2018 over and done with prospects for the year ahead are extremely positive.

Die prys vir goeie gehalte fyn wol het met sowat 1,5% verstewig, terwyl die sterker mikron-groepe 'n aks goedkoper verhandel het. Swak gehalte wol het egter deurgeloop en met tot 3% gedaal. Ten spyte van die Rand wat met 8,5% teenoor die USDollar versterk het, het die Nasionale aanwyser met 0,2% gestyg en staan tans op R188,08 per kg skoonwol.

OVK se hoogsteprys op die veiling was R164.00/kg vir `n BMY lot van 17.5 mikron wat behaal is deur Perdegrasvlei Boerdery van Smithfield. Modiano was die koper.

The price for good quality fine wool gained some 1,5%, while the stronger micron groups traded slightly lower. Poor quality wool on the otherhand  lost out and shed some 3%. Despite the Rand which strengthened 8,5% against the USDollar, the National indicator gained 0,2% and is currently at R188,08 per kg clean-yield.

The highest price for OVK on this week's auction was R1164.00/kg for a BMY lot of 17.5micron which was achieved by Perdegrasvlei Boerdery of Smithfield.  Modiano was the buyer.

  

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR026...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer