Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR18

WOL KAT / WOOL CAT CR18

geplaas op 16:03 (GMT+2) Do., 18 Jan. 2018

Pryse op die tweede wolveiling van die 2018 seisoen het weer eens die verwagtinge oortref! Prices on the second wool auction of the 2018 season  once again exceeded expectations!

Goeie gehalte lang fynwol het met meer as 4% gestyg en wol van 19-21mikron eweneens met sowat 3%!  Wol van 21mikron en sterker het teen bykans onveranderde pryse verhandel, terwyl swakker gehalte wol ietwat goedkoper was. Ten spyte van die Rand wat sterker staan teenoor dieUSDollar het die Nasionale markaanwyser nogtans met sowat 2% gestyg en staan tans op R191.83 per kilogram skoonwol. Die hoogste prys vir OVK vandeesweek is behaal vir 'n lot AFH van 16,1mikron uit die skeersel van GH Sephton van Barkly-Oos. Hierdie lot waarvan die skoonwolprys R275 per kilogram was, is deur Standard Wool aangekoop

Good quality long-wool gained more than 4% on the day while 19-21 micron wool also sold for 3% more. Wool of 21micron traded at unchanged prices while poorer quality wool was somewhat cheaper. Despite the Rand which strengthened against the USDollar the National indicator nevertheless gained some 2% and is currently at R191.83 per kilogram clean-yield.  The highest pricefor OVK this week was achieved for a lot AFH of 16,1micron from the clip of GH Sephton of Barkly East. This lot, of which the clean-yield price comes to R275per kilogram, was purchased by Standard Wool.  

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR022...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1801...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR021...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR20...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR19...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR18...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR17...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR16...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer