Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR19

WOL KAT / WOOL CAT CR19

geplaas op 15:34 (GMT+2) Do., 25 Jan. 2018

Pryse vir goeie gehalte langwol het op vandeesweek se veiling ingeboet in navolging van die daling in die Australiese mark.Prices for good quality long-wool took a dive on this week's auction in pursuit of  the lower Australian market.

Die sterker Rand teenoor die USDollar het ook 'n rol gespeel. Langwol van 19mikron en fyner het met soveel as 5% gedaal, terwyl19-21mikron wol 4% goedkoper verhandel het en 21-22mikron eweneens met 2%  gedaal het. Die sterker mikron-groepe was slegs sowat 1,5% swakker daaraan toe. Die Nasionale markaanwyser het met 3,3% gedaal en staan tans op R185,56 per kilogram skoonwol. OVK se hoogste prys vandeesweek was R180 p/kg vir 'n lot BMY van 16,7mikron. Die lot uit die skeersel van Wienand Farming van Somerset-Oos is deur Standard Wool aangekoop. 

The stronger Rand against the USDollar also had an impact in this regard. Long-wool of 19micron and finershed some 5%, while 19-21micron wool lost 4% and 21-22 micron traded 2% cheaper. The stronger micron groups were down by a slight 1,5%. The national market indicator is currently at R185.56 per kilogram clean-yield, aloss of 3,3% compared to the previous week. The highest price for OVK this week went to Wienand Farming of Somerset East. This was for a BMY lot of 16,7micron and was purchased by Standard Wool.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer