Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR20

WOL KAT / WOOL CAT CR20

geplaas op 15:42 (GMT+2) Do., 01 Feb. 2018

Our prices also take a tumble this week. Pryse het op ons mark ook ingeboet die week.

Lang fynwol van 19mikron en fyner het met sowat 3% gedaal en wol van 19-20mikron was 2% swakker daaraan toe. Wol van 20-21mikron het teen onveranderde pryse verhandel, maar 21mikron en sterker moes ook 1% inboet. Die swakker gehalte kortwol het egter die ergste deurgeloop en met soveel as 15% geval. Daar was eenvoudig geen aanvraag vir hierdie kategorie nie. Nogtans was die kompetisie onder kopers stewig en is sowat 99% van die geheel-aanbod van die hand gesit. OVK se topprys van R175,10  vandeesweekis behaal vir 'n BH lot van 17,5mikron uit die skeersel van Ross Flanagan van Waterfall Farming in die Stutterheim distrik. Veels geluk aan Ross met die puikprestasie! Die koper was Tianyu.

Long fine-wool of 19micron and finer shed some 3%and wool of 19-20micron also lost 2%. Wool of 20-21micron held its own and traded at unchanged prices, but 21micron and stronger also lost 1%. Worstoff on the day, however, was the weaker quality short-wool for which there was just no demand whatsoever. The competition nonetheless remains firm, seeing just about 99% of the total offering sold.  The best price for OVK this week was R175,10 for a BH lot of 17,5micron from the clip of Ross Flanagan of Waterfall Farming in the Stutterheim district. Congratulations to Ross on an excellent achievement! The buyer was Tianyu.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1805...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1804...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer