Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR021

WOL KAT / WOOL CAT CR021

geplaas op 16:19 (GMT+2) Do., 08 Feb. 2018

Wolmark styg vandeesweek met sowat 3,1%. Wool market rises this week with some 3,1%.

Die Rand wat die afgelope week verswak het teenoor die US Dollar, tesame met 'n sterker Australiese mark, het daartoe bygedra dat ons wolmark vandeesweek met sowat 3,1% gestyg het. Ons wol-aanwyser staan tans op R189,87 per kilogram skoonwol.  Lang merino-wol van 19mikron en fyner het 6% sterker verhandel, wol van 19-20mikron was met soveel as 4% op en 20-22mikron was eweneens 2% beter daaraan toe. Die sterk mikron-groepe het ook met 1% gestyg. Die kompetisie - veral vir goeie gehalte merino-wol  - was puik en sowat 99% van die geheel aanbod is van die hand gesit. Kortwol moes weer inboet hierdie week, terwyl daar tog 'n goeie aanvraag was vir saadbesmette wol.  OVK set op-prys vandeesweek was vir 'n BH lot van 17,2mikron uit die skeersel van JP Bezuidenhoudt van Richmond. Veels geluk aan Johan met die puik prestasie! Die koper was Standard Wool en het R191 per kilogram hiervoor betaal. 

The losses of the Rand against the USDollar the past week, coupled to the stronger Australian market, contributed to a rise of some 3,1% to our market on this week's auction. Our wool-indicator currently stands at R189,87 per kilogram clean-yield.  Long merino wool of 19micron and finer gained 6%, wool of 19-20micron was up by as much as 4%,while 20-22micron sold for 2% more. The strong micron categories also gained1%. The competition  - especially for good quality merino wool -  was excellent, seeing some 99% of the total offering sold. Short-wool had another lack lustre week. Seed-contaminated wool on the other hand enjoyed good demand.  The top-price for OVK this week went to JP Bezuidenhoudt of Richmond for a BH lot of 17,2micron. Congratulations to Johan on an excellent achievement! The buyer was  Standard Wool and paid R191 per kilogram for this lot.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR13...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR12...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR0911...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR09...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR08...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR07...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR06...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR05...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer