Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR022

WOL KAT / WOOL CAT CR022

geplaas op 16:40 (GMT+2) Vr., 16 Feb. 2018

Ietwat van 'n daling op vandeesweek se wolveiling. The wool-market saw a slight decline this week.

Daar was ietwat van 'n daling op vandeesweek se wolveiling. Dit is grotendeels 'n gevolg van die sterker Rand teenoor die USDollar, maar ook in navolging van die Australiese mark ten opsigte van vraag en aanbod. Lang fynwol van 18mikron en fyner het nogtans met 1,6% gedaal. Wol van 18-19mikron het egter met sowat 3% gedaal, 21mikron ook met 1,1% , 22mikron met 3% en die sterker mikron-groepe met 1,5%. Medium en kortwol moes ook weer die spit afbyt. Die kompetisie bly egter steeds goed en 99% van die aanbod is van die handgesit. Die nasionale mark-aanwyser staan tans op R184,96 per kilogram skoonwol.OVK se topprys van R200,20 per kilogram het vandeesweek gegaan vir 'n BH lot van 16,5mikron uit die skeersel van MD du Plessis van Steynsburg. Kort op sy hakke was BP Greyling van Wakkerstroom wat R198 per kilogram behaal het vir `n baal ANKS van 16mikron. Veels geluk aan beide mnre Du Plessis en Greyling!

The wool-market saw a slight decline this week. This is largelyas a result of the stronger Rand against the USDollar, but also due to the weaker demand experienced on the Australian market this week. Long fine-wool of18micron and finer decreased with 1,6%. Wool of 18-19micron shed 3%, wool of 21micron also lost 1,1% and 22micron was down by 3%. The stronger micron groups were also down by a slight 1,5%.  Medium and short wool once again took a beating. The competition, however, remains firm, seeing just about 99% of the offering sold. The national market indicator currently stands at R184,96 per kilogram clean-yield. The top price for OVK this week went for a BHlot of 16,5micron from the clip of MD du Plessis of Steynsburg. In shortpursuit of this was the R198 per kilogram for a 16micron AMKS bale of BP Greyling of Wakkerstroom. Standard Wool was the buyer of both these lots. Congratulations to both Messrs Du Plessis and Greyling from OVK! You have done us proud! 

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1805...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1804...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer