Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR023

WOL KAT / WOOL CAT CR023

geplaas op 16:45 (GMT+2) Do., 22 Feb. 2018

`n Skitterende nuwe SA Rekord van R216,80 per kilogram behaal vir CMW/OVK. A stunning new SA Record of R216,80 per kilogram for CMW/OVK!

Op vandeesweek se veiling het pryse oor die algemeen ietwat teruggesak, hoofsaaklik vanweë die sterker Rand wisselkoers teenoor die USDollar. Die Nasionale mark-aanwyser het insgelyks met sowat 0,6% gedaal en staan tans op R183,84 per kilogram skoonwol. Wol van19mikron en fyner was met 1%  af  terwyl wol van 20mikron teen onveranderde prys verhandel het. Daar teenoor het die prys van 22mikron wol darem met sowat 1% gestyg terwyl wol van 22mikron en sterker op onveranderde prys vasgeskop het. Die kompetisie bly steeds goed en sowat 99% van die aanbod is van die hand gesit.  

Te midde van 'n daling in die mark het  die Kerneels Greyling Trust van Wakkerstroom in Mpumalanga egter vir CMW/OVK 'nskitterende nuwe SA Rekord van R216,80 per kilogram behaal vir 'n lot ANKS wat deur die koper Standard Wool opgeraap is. Veels geluk met hierdie pui6 kprestasie! 

On this week's auction prices in general were somewhat down, mainly as a result of the stronger Rand exchange rate against the USDollar. The National market indicator likewise shed some 0,6% and currently stands at R183,84 per kilogram clean-yield.Wool of 19micron and finer sold for 1% less this week while the price for wool of 20micron remained unchanged. In contrast hereto wool of 22micron actually managed to gain some 1% while the price for wool of 22micron and stronger also held its own and traded unchanged. The competition remains strong, seeing just about 99% of the offering sold. Despite a mediocre market this week the Kerneels Greyling Trust of Wakkerstroom in Mpumalanga achieved a stunning new SA Record of R216,80 perkilogram for CMW/OVK! This for an ANKS lot which was bought by Standard Wool. Congratulations on an excellent achievement!

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer