Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR024

WOL KAT / WOOL CAT CR024

geplaas op 16:07 (GMT+2) Do., 01 Mrt. 2018

Wolpryse op vandag se veiling was oor die algemeen beter daaraan toe. The general trend for wool prices on today's auction was upwards.

Met die Rand wat  tans teen onveranderde koers verhandel teenoor die USDollar van `n week gelede, was wolpryse op vandag se veiling oor die algemeen beter daaraan toe. Dit is hoofsaaklik te danke aan die Australiese wolmark wat vandeesweek ook duurder was. Lang  merino fynwol was hierdie week 1% duurder terwyl wol van 19 – 20 mikron het tot 2% duurder verhandel. Wol van 20 – 21 mikron was ook sowat  1.5 % duurder, terwyl merino langwol van21 mikron en sterker 1,2% duurder verhandel het. Die nasionale markaanwyser het met 1%  gestyg en staan tans op R185.60/kg skoonwol prys. OVK se topprys vandeesweek was R208.00/kg vir 'n AH lot van 15,5mikron uit die skeersel van die John Rupert Familie-Trust van Beaufort-Wes. Die koper was Standard Wool SA.

With the Rand trading at a similar exchange rate against the USDollar as last week, the general trend for wool prices on today's auction was upwards. This was mainly due to the stronger Australian market this week.  Long merino fine wool increased with 1% this week, while wool of 19-20 micron gained some 2%,while wool of 20-21micron was up by 1,5%.  Merino long-wool of 21micron and stronger also sold for 1,2% more. The national market indicator has gained 1% and is currently at R185.60 per kilogram clean-yield. The OVK  top price of R208.00/kg  this week was paid by Standard Wool SA for an AH Lot of 15,5micron from the clip of the John Rupert Family Trust of Beaufort West.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1807...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR034...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer