Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR026

WOL KAT / WOOL CAT CR026

geplaas op 15:50 (GMT+2) Vr., 16 Mrt. 2018

Vandeesweek was wolpryse ietwat onder druk in navolging van 'n swakker Australiese mark. Wool-prices were somewhat under pressure this week, in tandem with a slightly weaker Australian market.

Desnieteenstaande het superfynwol, wol van 17mikron en fyner, steeds uitstekend presteer. Wol van 17-19mikron het met 'n skrale 1,5% gedaal, terwyl 19-20mikron sowat 1.7% swakker daaraan toe was en wol van sterker as 20mikron ook tussen 0,5 en 1% moes inboet. Dit was 'n redelike klein veiling met 'n beperkte aanbod van slegs 6000 bale. Nogtans was die kompetisie goed, en is sowat 99% van die aanbod  van die hand gesit.Die uitstekende aanvraag vir superfynwol het gesorg vir OVK se topprys van R209/kg vandeesweek. Dit was vir  'n CH lot van 14,3mikron uit die skeersel van WA Nolte van Victoria-Wes, waarvan die skoonwol prys op 'n skitterende R338,79/kg te staan kom. Die koper van hierdie lot was Standard Wool. Vanweë die publieke vakansiedag aanstaande week sal die volgende wolveiling op Woensdag 28 Maart plaasvind. Hierdie verslag deur Pierre de Lange  -  Wol Bemarkingsbestuurder : OVK.

None theless, super fine-wool, of17micron and finer, still traded at excellent price-levels. Wool of 17-19micron shed a scant 1,5%, while 19-20micron lost 1% and wool stronger than 20micronwas also down by between 0,5 and 1.7%. It was a fairly small auction with a limited offering of some 6000 bales. However, the competition remains strond,seeing just about 99% of the total offering sold. The excellent demand for super fine-wool vouched for the OVK top price of R209/kg this week.This for a CH lot of 14,3micron from the clip of WA Nolte of Victoria West, for which the clean-yield price amounts to an excellent R338,79/kg. The  buyer was Standard Wool. Due to the public holiday on 21 March the next auctionwill be on Wednesday 28 March. This report by  Pierre de Lange, Wool Marketing Manager – OVK.

  

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR034...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer