Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR029

WOL KAT / WOOL CAT CR029

geplaas op 15:54 (GMT+2) Vr., 20 Apr. 2018

Die Cape Wools Merino aanwyser het met 2.8% gestyg en met 499 punte hoër geëindig op R182.13/kg  skoon. The Cape Wools Merino Indicator recorded an increase of 2.8% and ended 499 points higher on R182.13/kg clean.

Die Australiese EMI het ook hierdie week met 2.3% gestyg. Die styging in die plaaslike mark het plaasgevind ten spyte van ‘n sterker Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Die Rand het 0.7% sterker verhandel teenoor die VSA Doller as die ooreenstemmende tyd verlede week. Kompetisie was egter gesond tussen kopers, met Modiano wat die grootste hoeveelheid bale gekoop het. Wol van 19.5 – 20.5 mikron, het die grootste styging, van tot 3% getoon. Goeie gehalte fyn wol van onder die 17mikron, het egter steeds hoog verhandel. OVK se hoogste prys van  R183.10/kg vandeesweek, is behaal met ‘n 1 baal lot CL van 15.6 mikron, uit die skeersel van Leopardsvlei Merino van Richmond (C/K). Die koper was Modiano. Baie geluk met die uistekende prestasie!

The Australian EMI also increased this week by 2.3%. This increase, despite the stronger performance of the Rand against most of the major currencies, which traded 0.7% stronger against the US Dollar week on week.Competition amongst buyers stayed healthy though, with Modiano who purchased the highest quantity of bales. Wools of 19 – 20.5 microns showed the highest increase of around 3%. Good quality fine wools of under 17 microns still traded at high prices. The highest price on the OVK auction of this week, was achieved by a 1 bale lot CL of 15.6 microns, from the clip of Leopardsvlei Merinos, Richmond (C/K). The buyer was Modiano. Congratulations on the excellent achievement!


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR026...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR025...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR024...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer