Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806

geplaas op 12:55 (GMT+2) Wo., 23 Mei 2018

Die tweede laaste veiling (6de veiling) van die 2018 somer verkoopsseisoen was werklik iets besonders. The second last offering (6th sale) of the 2018 summer selling season was something special.

Die veiling was nie net alleen was dit die grootste CMW aanbieding van die seisoen nie, maar ook die beste kwaliteit aanbieding ooit! (Dit volgens die CMW tegniese span.) Die boere wat die skeersels gelewer het verdien ‘n staande ovasie. Dit sê iets van hulle toewyding en omgee vir hulle diere om so ‘n skeersel te lewer onder die slegste omstandighede die afgelope 100 jaar met ‘n droogte wat steeds voortwoed. Dit sê ook iets van die standaard van Suid-Afrikaanse telers om die kwaliteit te lewer onder sulke toestande. (Heelwat van die skeersels is deur stoettelers aangebied.) Vandag se werklike veilingsgemiddeld van R296.77/kg is die beste nog ooit! So ook die gemiddelde CMW markaanwyser op R278.41/kg! EGT getoetsde skeersels het weggeloop met al die beste pryse! Twee wêreldrekord pryse vir grootbokhaar is ook vandag geslaan deur Driehoeksfontein Boerdery (FransRetief) van Murraysburg. Dit was vir ‘n grootbok (aangebied as winter jongbok) van 28 mikron en 88% skoonopbrengs teen R348.00/kg en ‘n gewone grootbok van 31mikron en 95% skoonopbrengs teen R324.00kg! Die beste prys van die dag het gegaan aan Ben van der Westhuyzen van Adelaide teen R583.00/kg! Dit vir ‘n 23mikron somer kleinbokkiebaal met ‘n 91% skoonopbrengs.   

Vandag se veilingsanalise is as volg:

Kleinbokkiehaar  styg met 2.2% met `n markaanwyser van R347.05/kg  en 100%  is verkoop;  jongbokhaar is onveranderd  met `n markaanwyser van R287.01/kg en `n verkoopspersentasie van100%.  Grootbokhaar  is onveranderd met `n markaanwyser van R253.17/kg en `n verkoopspersentasie van 100%. Dit het die totale verkoopsyfer op 100% te staan gebring met `n markaanwyser van R278.41 wat `n styging is van 1%.


It was CMW’s biggest catalogue of the season, but to the CMW technical team’s opinion the best quality offering ever! The individual farmers taking part must be applauded for the way they cared for their animals, while fighting the biggest drought of the past 100 years! It also say something about the South African breeding standards, with a lot of the participants in this sale, being studbreeders, presenting this quality mohair in a drought. The actual average of the sale was the best ever at R296.77/kg, with the CMW market indicator also onthe best level ever @ R278.41/kg! The EGT tested clips performed well and achieved all the best prices. A world record price for adults, offered aswinter young goats and a bale from the same breeder as normal adults, were sold by Driehoeksfontein Boerdery (Frans Retief) of Murraysburg. The prices were R348.00/kg for the 28 micron, 88% clean yield adult and the 31 micron of 95% clean yield at R324.00/kg respectively! The best price of the day at R583.00/kg was achieved by Ben van der Westhuyzen of Adelaide for a 23 micron 91% clean yield bale of summer kids!  

Today's sales analysis is as follows: 

The price of kids increased by  2.2% with a market indicator of R347.05/kgand a 100% sale clearance; young goat hair is unchanged  with a market indicator of R287.01/kg and a sale clearance of 100%. Adult mohair  is unchanged with a market indicator of R253.17/kg and a sale clearance of 100%. This brought the overall  sale clearance to100% and the overall market indicator to R278.41 which is an increase of 1%.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT S1807...


Lees Meer

SYBOKHAAR KAT / MOHAIR CAT W1806...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer