Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR032

WOL KAT / WOOL CAT CR032

geplaas op 15:42 (GMT+2) Vr., 25 Mei 2018

Die OVK veiling het met trots, weereens vandeesweek ‘n nuwe rekordprys behaal van R218.10/kg. The OVK wool auction of this week, proudly achieved a new record price of R218.10/kg.

Die week se wolveiling het ‘n aansienlike styging getoon teenoor die vorige veiling en die Cape Wools Merino Aanwyser het met 5.6% en 1066 puntehoër geëindig op R201.36/kg skoon. Die Australiese EMI het met 4.8% gestyg. Die sterkte van die Rand het hierdie week nie noemenswaardige invloed gehad op die pryse wat betaal is nie en het teen ongeveer dieselfde vlakke verhandel as tydens die vorige veiling. Kompetisie was gesond tussen kopers, met Standard Wool wat die grootste hoeveelheid bale gekoop het, gevolg deur Tianyu SA, Modiano en Lempriere SA. Wol van 21 mikron, het hierdie week die grootste stygings, van tot 6.3% getoon. Die OVK veiling het met trots, weereens vandeesweek ‘n nuwe rekordprys van R218.10/kg opgelewer met ‘n 1 baal lot BH van 16 mikron, uit die skeersel van NEJ Outram en Seuns, van die Jansenville distrik. Die koper was Standard Wool. Hartlik geluk met die uitstekende prys!

This week’s wool auction showed a significant increase to the previous auction and the Cape Wools Merino Indicator increased by 5.6% and 1066 points higher on R201.36/kg clean. The Australian EMI increased by 4.8%. The position Rand this week did not have a notable influence on the prices which were achieved and traded on more or less the same levels, compared to the same period of the previous auction. Competition amongst buyers stayed healthy, with Standard Wool who purchased the highest quantity of bales, followed by Tianyu SA, Modiano and Lempriere SA. Fleeces of 21 microns showed the highest increaseof up to 6.3%. The OVK wool auction of this week, proudly achieved a new record price of R218.10/kg on a 1 bale lot BH of 16 microns, out of the clip of NEJOutram & Sons, from the Jansenville district. The buyer was Standard Wool. Congratulations on the excellent achievement! 

 

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR034...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer