Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR034

WOL KAT / WOOL CAT CR034

geplaas op 12:47 (GMT+2) Vr., 08 Jun. 2018

Die wolmark het hierdie week hoër verhandel. Die Cape Wools Merino Aanwyser het met 2.3% en 476 punte hoër geëindig. The wool market traded higher this week.The Cape Wools Merino Indicator increased by 2.3% and 476 points higher.

Die Australiese EMI het met 0.4%gestyg. Die Rand het hierdie week 1.5% swakker teenoor die die VSA Doller en2.9% swakker teen die Euro verhandel, teenoor die ooreenstemmende koers tydens die vorige veiling, wat dus ‘n bydraende faktor tot die styging in die mark was. Kompetisie was gesond tussen kopers, met Modiano wat die grootste hoeveelheid bale gekoop het, gevolg deur Standard Wool, Tianyu SA en Lempriere SA. Wol van 21.5 mikron, het hierdie week die grootste stygings, van tot 2.8%getoon. Vandeesweek se veiling het bestaan uit ‘n aanbod van 10679 bale,waarvan 99.3% verkoop het. Die aanbieding het hoofsaaklik bestaan uit medium tot fyn wol met medium lengtes. Die hoogste prys op die OVK veiling is behaal deur Bibbey Boerdery van Frankfort met ‘n 3 baal lot CH van 17.1 mikron en is verkoop vir R220.00/kg.  Die koper was Standard Wool. Hartlik geluk met die uitstekende prys!

The Australian EMI increased by0.4%. The Rand traded 1.5% weaker against the US Dollar and 2.9% weaker against the EURO, compared to the same rate at the previous auction, which was a contributing factor to the increase in the market. Competition amongst buyers stayed healthy, with Modiano who purchased the highest quantity of bales, followed by, Standard Wool, Tianyu SA and Lempriere SA. Fleeces of 21.5 microns showed the highest increase this week of up to 2.8%. This week’s wool auction comprised of 10679 bales, of which 99.3% was sold. The highest price on the OVK auction this week, was obtained by Bibbey Farming from Frankfort, with a 3 bale lot CH of 17.1 microns for R220.00/kg. The buyer was Standard Wool. Congratulations on the excellent achievement!


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR033...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR032...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR031...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR030...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR029...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR026...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer