Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT W1912

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT W1912

geplaas op 19:09 (GMT+2) Wo., 25 Sep. 2019

Dit blyk dat die pryse van grootbokhaar en dié van sterk jongbokhaar steeds onder druk gaan verkeer / It seems as if there will still be some pressure on adults and strong young goats

MARKANALISE

Die derde sybokhaarveiling van die 2019 winter verkoopseisoen is vandag, 25 September 2019, in Port Elizabeth aangebied. Die gemiddelde markaanwyser was R229.38/kg. Prysvlakke vergeleke die vorige veiling aangebied, is in kopersguns vir kleinbokkkies; aansienlik laer vir jongbokke en 'n redelike daling vir grootbokke. Die beste prys van die dag van R510.00/kg vir 'n baal BSFFK winter kleinbokkkies, is behaal deur CMW PureCape Bins. Die koper was SAMIL.

Vandag se veilingsanalise is as volgKleinbokkiehaar daal met 2.6% met `n markaanwyser van R390.19/kg en 95% is verkoop; jongbokhaar daal met 12.8% met `n markaanwyser van R238.40/kg en `n verkoopspersentasie van 98%. Grootbokhaar daal met 8.8% met `n markaanwyser van R173.94/kg en 97% verkoop. Dit het die totale verkope op 97.2% te staan gebring met `n markaanwyser van R229.38/kg wat 'n daling van 7.7% is.

MARKVOORUITSIGTE

Die vooruitsig vir die komende veiling is dat die pryse van grootbokhaar en dié van sterk jongbokhaar steeds onder druk gaan verkeer terwyl die van fyn jongbokhaar en winter kleinbokkie haar onveranderd op huidige vlakke gaan verhandel. Die volgende veiling word in Port Elizabeth aangebied op 15 Oktober 2019. So berig Etienne Bezuidenhout, OVK Sybokhaar Bestuurder.

 

MARKET ANALYSIS

The third sale of the 2019 winter season took place in Port Elizabeth today, the 25th of September 2019. The average market indicator closed on R229.38/kg. Price levels when compared to the previous sale were in buyers' favor for kid mohair, considerably lower for young goats and fairly lower for adults. The highest price of R510.00/kg was paid for a bale BSFFK winter kids of CMW PureCape Bins. Samil was the buyer.

Today's sales analysis is as follows: The price of kids decrased with 2.6% with a market indicator of R390.19/kg and a 95% sale clearance; young goat hair decreased with 12.8% with a market indicator of R238.40/kg and a sale clearance of 98%. Adult mohair decreased with 8.8% with a market indicator of R173.94/kg and 97% sold. This brought the overall sale clearance to 97.2% and the overall market indicator to R229.38/kg which is a decrease of 7.7%.

MARKET OUTLOOK

It seems as if there will still be some pressure on adults and strong young goats whilst the fine young goat and winter kids will be unchanged and sell on current levels for the coming sale. The next sale will be held in Port Elizabeth on the 15th of October 2019. So reported by Etienne Bezuidenhout, OVK Mohair Manager.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer